Video scenes shots:

  

Watch the video:



Other videos by this author:

Gedigte vir Gesigte Gedigte vir Gesigte
Posted by: Bradabeer

Video duration: 222 seconds

Dit is Zinkplaat se 6de musiekvideo. MK het die video produce. Ben van Homebrew was director en sy span het ge-edit. Die band het self die script geskryf. Neels was weer vol gees vir die shoot, terwyl Halfjack en Mia altwee ook hulle debuut maak.

Related: afrikaans, gedigte, gesigte, musiek, rock, zinkplaat

Piekniek oppi Maan Piekniek oppi Maan
Posted by: Bradabeer

Video duration: 262 seconds

Dit is Zinkplaat se 3de Video. Dit is deur Fiela van AFDA gemaak en Stephen Bekker was die editor.
Neels van Jaarsveld speel soos in Hendsoppers, hier ook die grootste rol. Dit is buite die Paarl geskiet en 'n span van 18 mense het vir 2 dae gewerk. Die Rocket was uit cardboard uit gemaak.

Related: de, kompanjie, neels, piekniek, plate, zinkplaat

Die Spons Die Spons
Posted by: Bradabeer

Video duration: 258 seconds

Die eerste video van die nuwe CD, Musiek Uit Die Geraas. Stephanus Rabie het, soos altyd, ge-direct. Ons het vir Neels vir 11ure se deurnag skiet afgevlieg en die jong en talentvolle Ian Badenhorst het ge-edit.
Daneel en Porra maak hulle debuts.
Keep it in the family.

Related: die, geraas, musiek, spons, uit, zinkplaat

new holland - shine new holland - shine
Posted by: Bradabeer

Video duration: 184 seconds

new music video directed by 187 for the band new holland and the song "shine"

Related: africa, day, holland, music, new, party, rock, shine, south, summers, video

Luister as ek praat Luister as ek praat
Posted by: Bradabeer

Video duration: 240 seconds

Hierdie is Die Helde se 1ste Video. Dit is deur Stephanus Rabie produce en is in die Coetzenburg sentrum geskiet. Wynand Olivier speel die atleet en Sakkie Swart is die afrigter.
Die video is op MK89 se hoogste speellys.

Related: de, die, helde, kompanjie, luister, plate

Elvis Bly in Niekerkshoop Elvis Bly in Niekerkshoop
Posted by: Bradabeer

Video duration: 318 seconds

Dit is Zinkplaat se 4de Video. Neels van Jaarsveld is die regisseur en speel ook Elvis. Stephanus Rabie is producer en Zinkplaat speel hulleself en 'n paar weird bounty hunters.
Dit is in Rawsonville geskiet by Neels se ma se huis.
Basson se solo is op 'n trolletjie geskiet, dit is dik 80's!

Related: de, elvis, kompanjie, neels, plate, zinkplaat

Groot Gees Fees II Groot Gees Fees II
Posted by: Bradabeer

Video duration: 74 seconds

Voorsmakie van wat hierdie jaar op die 26ste Desember in Stilbaai gaan gebeur.
Die Groot Gees Fees III gaan is deel van die MK Derde Avontoer.

Related: dpk, straatligkinders, zinkplaat

Volume Rockfest Volume Rockfest
Posted by: Bradabeer

Video duration: 219 seconds

'n Potchefstroom rock fees met aKing, Straatligkinders, Zinkplaat, eF-eL, Jan Blohm en Reaanrottweiller.
Aangebied deur DPK, MK, Chatta' Box en NWU.

Related: dpk, zinkplaat

Ubuntoer II: Rock Against Racism Ubuntoer II: Rock Against Racism
Posted by: Bradabeer

Video duration: 223 seconds

A short video clip showing the views that were held by the crew of the Ubuntoer II: Rock Against Racism.
The tour saw Die Helde, Zinkplaat and New Holland touring through South Africa jamming with the likes of Tidal Waves, eF-eL, Bed On Bricks, Straatligkinders and spreading awereness about racism.

Related: die, dpk, helde, holland, new, zinkplaat

Die Helde live @ Smithfield Die Helde live @ Smithfield
Posted by: Bradabeer

Video duration: 244 seconds

Die laaste aand van Die Ubuntoer '07. Annie Klopper het haar kamera aan die rol gehou.

Related: de, die, helde, kompanjie, plate, ubuntu

Die Groot \"Alles is OK\" Diefstal komplot van 2005 Die Groot "Alles is OK" Diefstal komplot van 2005
Posted by: Bradabeer

Video duration: 89 seconds

Hierdie is Exibit A van die saak van die "Alles is OK" diefstal van '05 toe 'n band van Jozi ons liedjie gekaap het. Dit was baie snaaks, ons sou nogal eintlik baie geëerd gevoel het as hulle nie sovêr gegaan het om te maak asof hulle dit self geskryf het nie.
In retrospek sal ons graag wil hê dat hulle ten minste een van ons beter songs gesteel het! Ek dink nie hulle bestana meer nie..

Related: alles, is, ok, plagiaat, zinkplaat

1ste Avontoer Rain Jam 1ste Avontoer Rain Jam
Posted by: Bradabeer

Video duration: 116 seconds

Net na Die Helde se show uitgereen het, het die hele toergroep 'n acoustic jam onder 'n afdak aanmekaar geslaan.
2006 in The Jolly Dolphin in Jeffreys Bay.

Related: avontoer, dans, die, foto, helde, na, zinkplaat

MK Docci MK Docci
Posted by: Bradabeer

Video duration: 31 seconds

Promo vir die Avontoer Docci wat in Oktober 2008 op MK uitgesaai word. Aangebied deur DPK en MK.
Director: Jozua Malherbe
Ass. Director: Stephanus Rabie
Editor: Regardt Voges
Ass. Editor: Willem Grobler
Producers: MK en DPK

Related: avontoer, docci, mk

Smithfield - Afterparty Smithfield - Afterparty
Posted by: Bradabeer

Video duration: 50 seconds

Annie Klopper se kamera het die chaos op Smithfield vasgevang met die laaste dag van die Ubuntoer '07. Niel Bassan, een van die veteraan seerowers wat nog nie 'n toer gemis het nie, het saam met helfte van Die Helde die verhoog oorgevat vir 'n wonderlike backtrack optrede. Dries se neus het gebloei en die wyn het gevloei.

Related: die, helde, smithfield, ubuntoer

Smithfield - Afterparty II Smithfield - Afterparty II
Posted by: Bradabeer

Video duration: 19 seconds

Annie se kamera het nog gerol terwl die belaglikste lede van Zinkplaat en Die Helde hulle laaste bietjie toerwyn in die groot tent uitdrink. Dit is net nadat ons aan 'n skaapkopeetkompetisi e deelgeneem het. Goeie musiek in die agtergrond.

Related: die, helde, smithfield, zinkplaat